Die Suidelike Federale Distrik (Russies: Южный федеральный округ, Joezjni federalni okroeg) is een van die agt federale distrikte van Rusland. Dit is hoofsaaklik geleë op die Ponties-Kaspiese Steppe.

Die distrik is op 19 Januarie 2010 in twee verdeel, en die voormalige suidelike gebiede het die nuwe Federale Distrik Noord-Kaukasus gevorm. Die bevolking tel 13 854 334, volgens die 2010-sensus. Russiese 2010-sensus Die huidige presidensiële afgevaardigde is Wladimir Oestinof.

Demografie Federale deelgebiede

400px Die kaart en sleutel is in alfabetiese volgorde volgens die Russiese name # Vlag Federale deelgebied Hoofstad 1 50px|border Adigea Maikop 2 50px|border Astrachan-oblast Astrachan 3 50px|border Wolgograd-oblast Wolgograd 4 50px|border Kalmikië Elista 5 50px|border Krasnodar-krai Krasnodar 6 50px|border Rostof-oblast Rostof aan die Don

Eksterne skakels Administratiewe kaarte van Rusland https://web.archive.org/web/20040404184031/http://baikaland.tripod.com/russia/yufo.html Suidelike Federale Distrik 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Verwysings

Kategorie:Russiese federale distrikte