Die Noordwestelike Federale Distrik (Russies: Се́веро-За́падный федера́льный о́круг, Sewero-Zapadni federalni okroeg) is een van die agt federale distrikte van Rusland. Dit bestaan uit 11 federale deelgebiede en is geleë in die noordelike deel van Europese Rusland. Die bevolking is 13 616 057, volgens die 2010-sensus. Russiese 2010-sensus Die huidige presidensiële afgevaardigde is Wladimir Boelawin.
Demografie Federale deelgebiede 400px Die kaart en sleutel is in alfabetiese volgorde volgens die Russiese name # Vlag Federale deelgebied Hoofstad 1 50px|border Archangelsk-oblast Archangelsk 2 50px|border Wologda-oblast Wologda 3 50px|border Kaliningrad-oblast Kaliningrad 4 50px|border Karelië Petrozawodsk 5 50px|border Komi Siktifkar 6 50px|border Leningrad-oblast Geen 7 50px|border Moermansk-oblast Moermansk 8 50px|border Nenetsië Narjan-Mar 9 50px|border Nowgorod-oblast Weliki Nowgorod 10 Pskof-oblast Pskof 11 50px|border Sint Petersburg
Eksterne skakels Gevolmagtigde van die President van die Russiese Federasie in die Noordwestelike Federale Distrik 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Verwysings
Kategorie:Russiese federale distrikte