Die Verre Oosterse Federale Distrik (Russies: Дальневосто́чный федера́льный о́круг, Dalnewostotsjni federalni okroeg) is een van die agt federale distrikte van Rusland. Dit bestaan uit 9 federale deelgebiede en is geleë in die verre noordoostelike deel van Rusland. Dit is die grootste, maar ook die yls bevolkte federale distrik: 6 293 129 inwoners volgens die 2010-sensus. Russiese 2010-sensus Die huidige presidensiële afgevaardigde is Wiktor Isjajef.

Demografie Federale deelgebiede 400px Die kaart en sleutel is in alfabetiese volgorde volgens die Russiese name # Vlag Federale deelgebied Groottein km2 BevolkingSensus 2010 Hoofstad 1 50px|border Amoer-oblast363 700830 103 Blagowesjtsjensk 2 50px|border Joodse Outonome Oblast36 000176 558 Birobidzjan 3 50px|border Kamtsjatka-krai472 300322 079 Petropawlofsk-Kamtsjatski 4 50px|border Magadan-oblast461 400156 996 Magadan 5 50px|border Primorski-krai165 9001 956 497 Wladiwostok 6 50px|border Sacha3 103 200958 528 Jakoetsk 7 50px|border Sachalin-oblast87 100497 973 Joezjno-Sachalinsk 8 50px|border Chabarofsk-krai752 6001 343 869 Chabarofsk 9 50px|border Tsjoekotka737 70050 526 Anadir

Eksterne skakels "Meeting of Frontiers: Siberia, Alaska, and the American West" (sluit materiaal oor die Russiese Verre Ooste in) Nie-amptelike webtuiste van die Verre Oosterse Federale Distrik 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Verwysings

Kategorie:Russiese federale distrikte