Die Noordelike geelkuifpikkewyn (Eudyptes moseleyi) is 'n seevoël wat 'n gereelde besoeker aan die kus van Suid-Afrika is. Die voël is 48 – 58 cm groot en weeg 2 - 3.2 kg. Dit het 'n kenmerkende goue kuif. In Engels staan die voël bekend as Northern rockhopper penguin.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Pikkewyne