Die Witvlerkkoningalbatros (Diomedea epomophora) is 'n voël wat selde aan die Suid-Afrikaanse kus gesien word. Die voël is 115 – 122 cm lank, weeg 7 – 11 kg met vlerkspan van 2,8 - 3,5 meter. Die voël broei op eilande aan die Nieu-Seelandse kus. In Engels staan die voël bekend as Southern royal albatros.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Albatrosse