Die Swartwangalbatros (Phoebastria immutabilis) is 'n voël wat seldsaam aan die Suid-Afrikaanse kus is. Die voël is 80 cm groot en weeg 2.3.5 kg met 'n vlerkspan van 2.1 - 2.4 meter. Die voël broei in die noord Stille Oseaan en staan in Engels bekend as die Laysan albatros.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Albatrosse