Die salvinalbatros (Thalassarche salvini) is 'n voël wat redelik seldsaam aan die Suid-Afrikaanse kus is. Die voël is 90 – 100 cm groot, weeg 3.2 – 5 kg en het 'n vlerkspan van 2.4 – 2.7 meter. Die voël is nog net 10 keer aangeteken in Suid-Afrika. Daar is ongeveer 40 000 duisend broei pare om Nieu-Seeland. In Engels staan die voël bekend as die Salvin's Albatross.

duimnael|links|'n Salvinalbatros in vlug.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Albatrosse