Die Witkroonalbatros (Thalassarche bulleri) is 'n voël wat seldsaam aan die Suid-Afrikaanse kus is. Die voël is 76 – 81 cm groot en weeg 2.2 - 3.3 kg en het 'n vlerkspan van 2.1 - 2.3 meter. Die voël is nog net tien keer in Suid-Afrika aangeteken. Daar broei jaarliks 30,000 pare op eilande aan die kus van Nieu-Seeland. In Engels staan die voël bekend as Buller's Albatross.

duimnael|links|'n Witkroonalbatros in vlug. duimnael|links

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron

Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Albatrosse