Die Chathamalbatros (Thalassarche eremita) is 'n voël wat seldsaam is aan die Suid-Afrikaanse kus. Die voël is 90 – 100 cm groot en weeg 3 - 4.8 kg en het 'n vlerkspan van 2.3 - 2.6 meter. Hierdie voël is krities bedreigd. Hulle broei op die Chathameilande by Nieu-Seeland. In Engels staan die voël bekend as Chatham albatross.
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Albatrosse