Die Gryskopalbatros (Thalassarche chrysostoma) is 'n voël wat 'n selde aan die Suid-Afrikaanse kus gesien word. Die voël is 75 – 88 cm lank, weeg 3 - 4.2 kg en het 'n vlerkspan van 2.1 - 2.5 meter. Die voël lyk baie soos die Swartrugalbatros. In Engels staan die voël bekend as Grey-headed Albatross.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Albatrosse