Weinan (Chinees: 渭南) is 'n stad in die Sjinese provinsie Sjaanxi met 'n bevolking van 5 520 772 in 2010.

Die stad is in die sentrum van China geleë. Weinan is in 668 v.C. gestig en is ná Xi'an die tweede grootste stad van die provinsie Sjaanxi volgens bevolking.

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China