Hierdie artikel handel oor die Sandrivier wat in Mpumalanga vloei. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Sandrivier (dubbelsinnig)

Die Sandrivier (ook genoem Manyeletirivier) is 'n rivier in die laeveld van Mpumalanga, Suid-Afrika.

Die rivier vloei suidooswaarts deur die Sabi Sand-wildreservaat en sluit aan by die Sabierivier ongeveer 13 km oos van Skukuzaruskamp in die Krugerwildtuin by . Kaart van die rivier se vloei

Takriviere Hukumurhi Khokhovelarivier Klein-Sandrivier Lephong Magoso Merry Pebble Stream Mlowati Molapakgomo Mutlumuvirivier Phungwe Snuifspruit

Fotogalery

Verwysings

Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Sabierivier-sytakke