Witvlei is 'n bewoonde nedersetting in die Steinhausen-kiesafdeling, Omaheke-distrik, Namibië, geplaas op die B6-pad tussen Windhoek en Gobabis. Dit is bekend vir die produsering van hoë kwaliteit beesvleis, wat dan na Europa uitgevoer word.
Witvlei se dorp se raadslede is: Livey van Wyk (voorsitter) Swapo Magdalena Murangi Swapo Dawid Nuule Swapo Anton Ganeb RDP Immanual Koiseb UDF
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Namibië