Die Kristie (Polyamblyodon gibbosum) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika tussen Beira, Mosambiek en KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Cristie.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Polyamblyodon-gibbosum.html http://eol.org/pages/223701/overview
Kategorie:Beenvisse