Die bontkiewiet (Vanellus armatus) is 'n voël wat aan die familie Charadriidae behoort. Hierdie voël staan in Engels bekend as die blacksmith lapwing/plover.
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Steltloperagtiges