Philip van der Walt (* 14 Julie 1989) is ’n rugbyspeler wat vir die Cheetahs as ’n flank en agsteman speel in die Curriebeker en die Superrugbyreeks.

In Junie 2014 is aangekondig dat Van der Walt sy rugbyloopbaan in Frankryk by die klub Biarritz Olympique sal voortsit.

Op 6 Junie 2015 is aangekondig dat Van der Walt terugkeer na Suid-Afrika en aansluit by die Sharks vir die 2015 Curriebekerseisoen.

Eksterne skakels

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners