Pieter Labuschagne (* 11 Januarie 1989 in Pretoria) is ’n rugbyspeler wat tans flank speel vir die Sunwolves in die Superrugbyreeks. Hy het tot in 2014 vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebekerreeks gespeel.
Gedurende 2013 word hy deel van die Springbokgroep, maar het nog nie in 'n toets gespeel nie.
By die Rugbywêreldbeker in 2019, het hy sy internasionale toets-debuut vir Japan gespeel.
Verwysings
Eksterne skakels
Labuschagne se profiel op itsrugby.co.uk
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners