Andries Ferreira (* 29 Maart 1990) is ’n rugbyspeler wat vir die Goue Leeus as ’n slot speel in die Curriebeker en vir die Lions in die Superrugbyreeks. Hy het vir die Suid-Afrikaanse Skolespan gespeel in 2008.
Ferreira het in 2014 aangekondig dat hy ’n kontrak met die Italiaanse klub Zebre geteken het. In 2015 het hy na Suid-Afrika teruggekeer en hom by die Goue Leeus aangesluit.
Eksterne skakels
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners