Nevill Ground (Afrikaans: Nevill-gronde) is 'n krieketveld in Royal Tunbridge Wells, Kent, Engeland. Dit was die gasheer vir twee internasionale eendagwedstryde tydens die Krieketwêreldbeker 1983 en die Vrouekrieketwêreldbeker 1993. Nevill Ground is bekend vir die Rhododendronstruike wat rondom die veld groei.

Fotogalery

Wedstryde Krieketwêreldbeker 1983

Vrouekrieketwêreldbeker 1993

Verwysings

Eksterne skakels

Nevill Ground op ESPNcricinfo

Kategorie:Krieketstadions in Engeland Kategorie:Krieketwêreldbekerstadions Kategorie:Vrouekrieketwêreldbekerstadions