Johann Sadie (* 23 Januarie 1989) is ’n rugbyspeler wat vir die Cheetahs as ’n senter speel in die Curriebeker en die Superrugbyreeks. Hy het Suid-Afrika op junior vlak verteenwoordig in 2008 en 2009.
Eksterne skakels
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Stormers rugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners Kategorie:Alumni van Paarl-gimnasium