Yuncheng (Chinees: 运城) is 'n stad in die Chinese provinsie Shanxi met 'n bevolking van 5 134 794 in 2010.
Die stad is in die ooste van China, suid van Beijing en Tianjin geleë. Yuncheng grens in die noorde aan Linfen en in die ooste aan Jincheng.
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China