Suzhou (Chinees: 宿州) is 'n stad in die Chinese provinsie Anhui met 'n bevolking van 5 353 000 in 2010. Die stad is in die ooste van China geleë. Suzhou grens in die suidweste aan Huaibei en in die suide aan Bengbu.

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China