Jiamusi (Chinees: 佳木斯) is 'n stad in die Chinese provinsie Heilongjiang met 'n bevolking van 2 552 097 in 2010. Die stad is in die buitenste noordooste van China aan die grens met Rusland geleë.
Jiamusi grens in die weste aan Harbin, in die noorde aan Hegang, in die suide aan Qitaihe, in die ooste aan Sjuangyasjan en in die weste aan Yichun.
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China