Jiaozuo (Chinees: 焦作) is 'n stad in die Chinese provinsie Henan met 'n bevolking van 3 539 860 in 2010. Die stad is in die ooste van China, aan die Geelrivier suidoos van Beijing en Tianjin geleë.
Jiaozuo grens in die suide aan Zhengtsjou, in die ooste aan Xinxiang, in die weste aan Jiyuan en in die suidweste aan Luoyang.
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China