Mudanjiang (Chinees: 牡丹江) is 'n stad in die Chinese provinsie Heilongjiang met 'n bevolking van 2 798 723 in 2010. Die stad is in die noordooste van China aan die grens tot Rusland en noord van Noord-Korea geleë.

Mudanjiang grens in die weste aan Harbin, in die noordooste aan Jixi, in die noorde aan Qitaihe en in die suide aan Yanbian. Die Russiese hawestad Wladiwostok lê net 248 kilometer van Mudanjiang af.

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China