Dada en die Flower is 'n Afrikaanse rolprent wat op 28 November 1986 vrygestel is.
Genre Die rolprent is 'n romantiese komedie.
Hoofrolspelers Sydney Hart as Dawid 'Flower' Blom Natania van Heerden as Imogene 'Dada' van Themaat Sean du Preez as Gappie du Preez Christo Niehaus as Cassie Bennet de Klerk as Stewart 'Stewie' Hudson Martie Fourie as Heleen Cobus Rossouw as Dr. Robert van Themaat Corrie Huyser as Eulanie van Themaat Sandra Kotze as Annette Krynauw Nic de Jager as John van Aarde Paul Eilers as die skoolhoof Peter Krummeck as kaptein Anderson Bill Flynn as die verkeerskonstabel Elsa Krantz as mev. Hudson Johan Scholtz as Grote
Storielyn Dada en die Flower is ‘n verhaal oor ses matriek maats se kameraderie, hul matriekvakansie saam in Margate, hul eerste “wegbreek” en hul eerste volwasse liefde.
Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente
Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Komedierolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente