Gee My Jou Hand is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1963 uitgereik is. Die oorspronklike roman, Het van Verlangekraal, is deur Johann Bekker geskryf en is in 1983/'84 deur Jan Scholtz-films weer onder dié naam verfilm vir TV, met Sally Campher in die hoofrol.

Genre Die rolprent is 'n drama.

Hoofrolspelers Die hoofspelers is Theunis Botha, Hannelie Swanepoel, Bettie Theron.

Storielyn Die rolprent gaan oor ’n opstandige skoolmeisie, Het Heiberg, wat in moeilike omstandighede grootword en talle probleme by die skool het, veral toe die dorp ’n nuwe skoolhoof kry.

Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente

Verwysings

Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Dramarolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente