Die Vlugteling is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1960 deur SA Rolprentproduksies uitgereik is.
Genre Die rolprent is 'n drama.
Hoofrolspelers Die hoofspelers is onder andere Johann van Heerden, Dick van der Merwe, Wena Naudé en Gert van den Bergh.
Storielyn ’n Man vermoor ’n polisieman en gaan skuil op ’n plaas, waar hy voorgee hy is die blinde boer se verlore seun. Hy pers die familie af om stil te bly. Hy probeer ’n nuwe blaadjie omslaan, maar dan ontsnap sy vriende uit die plaaslike tronk en dwing hom om aan ’n bankroof deel te neem.
Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente
Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Dramarolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente