Johan du Plooy (1926–2011) was 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy werk aanvanklik as 'n verkeersbeampte in Johannesburg en moes Jamie Uys vir 'n oortreding voorkeer. Jamie het gedink hy het potensiaal, en hom 'n rol in een van sy rolprente aangebied. Hy was veral bekend vir sy rolle in die prente Dirkie, Liefde vir Lelik en Lelik is my offer.Akteur in Jamie Uys-flieks oorlede, Beeld, 18 Februarie 2011
Filmografie Haak Vrystaat, 1976 Suster Teresa, 1974 Pens en Pootjies, 1974 Die Voortrekkers, 1973 Groetnis vir die Eerste Minister, 1973 Die Sersant en die Tiger Moth, 1973 as fabrieksvoorman They Call Me Lucky, 1973 Die Marmerpoel, 1972 Breekpunt, 1971 as boer Pressure Burst, 1971 as Koos Lewis Dirkie, 1970 as Jack Stop Exchange, 1970 Onwettige Huwelik, 1970 Die Vervlakste Tweeling, 1969 Stadig oor die Klippe, 1969 as mnr Wessels Dr Kalie, 1968 as Van Rensburg Oupa for Sale, 1968 as arm boer Wild Season, 1967 as Hennie de Waal King Hendrik, 1965 Debbie, 1965 Kimberley Jim, 1963 Lord Oom Piet, 1962 as aankondiger Voor sononder, 1962 as Albie Marais Hou die Blink Kant Bo, 1960 Nooi van my Hart, 1959 as bioskoop se bestuurder Rip van Wyk, 1959 as fotograaf Die Bosvelder, 1958 Paul Krüger, 1956 as Dr. Heyman Geld Soos Bossies, 1955
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 2011