Anqing (Chinees: 安庆) is 'n stad in die Chinese provinsie Anhui met 'n bevolking van 5 311 000 in 2010. Die stad is in die ooste van China aan die Yangtze-rivier geleë. Anqing grens in die ooste aan Tongling, in die suidooste aan Chitsjou, in die suide aan Jiujiang, in die weste aan Huanggang, in die noorde aan Lu'an en in die noordooste aan Chaohu.
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China