Xinxiang (Chinees: 新乡) is 'n stad in die Chinese provinsie Henan met 'n bevolking van 5 707 801 in 2010.
Die stad is in die ooste van China geleë. Xinxiang grens in die suidweste aan Zhengzhou, in die suidooste aan Kaifeng, in die noorde aan Hebi en in die weste aan Jiaozuo.
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China