Zhuzhou (Chinees: 株洲), vroeër Jianning, is 'n stad in die Chinese provinsie Hunan met 'n bevolking van 3 855 609 in 2010. Die stad is in die suidooste van China aan die Xiangjiang-rivier net suidoos van Changsha geleë.

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China