Qinhuangdao (Chinees: 秦皇岛) is 'n stad in die Chinese provinsie Hebei met 'n bevolking van 2 897 605 in 2010. Die stad is in die noordooste van China, noordoos van Beijing en Tianjin aan die kus van die Geelsee geleë.
Qinhuangdaon grens in die suidweste aan Tangshan, in die noordweste aan Chengde en in die noordooste aan Liaoning. Dit is 'n belangrike hawestad van die land. Tydens die Bokseropstand in 1900 het buitelandse magte China hier binnegeval.
Olimpiese sport Tydens die Olimpiese Somerspele 2008 is die sokkerwedstryde in Qinhuangdao gespeel.
Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China