Suihua (Chinees: 绥化) is 'n stad in die Chinese provinsie Heilongjiang met 'n bevolking van 5 416 439 in 2010.

Die stad is in die verre noordooste van China, wes van Mongolië, suid van Rusland en noord van Noord-Korea geleë. Suihua grens in die ooste aan Yichun, in die suide aan Harbin, in die weste aan Daqing, in die noordweste aan Qiqihar en in die noorde aan Heihe.

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China