Yvonne Theron was 'n Suid-Afrikaanse aktrise.
Filmografie Dis Lekker om te Lewe as die Sersant-Majoor se dogter Vadertjie Langbeen, 1955 as Martie Cilliers
Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Afrikaners