The Power of Four (Afrikaans: Die krag van vier) is 'n gesamentlike volkslied vir die Britse en Ierse Leeus. Dit is deur Neil Myers gekomponeer.

Woorde Oorspronklike Engelse woorde: From the four corners of our lands We're united, hand in hand Together We're stronger We join and proud we stand Now the day has come, we are one Standing tall for our Lions' call We're stronger Together We are the power of four. Afrikaanse vertaling: Van die vier hoeke van ons land ons is verenig, hand in hand Tesame Ons is sterker Ons bind en staan trots Nou het die dag gekom, ons is een Staan trots vir ons Leeus se roep Ons is sterker Tesame Ons is die krag van vier.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Rugby in Ierland Kategorie:Rugby in die Verenigde Koninkryk