Lyttelton is 'n voorstad in die ooste van Centurion in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is aanliggend aan Pretoria, en is suid van die Pretoria-sakekern en Voortrekkermonument geleë. Aan die suidekant grens dit aan Kloofsig, Irene, met die res van Centurion na die weste. Daar bestaan ook heelwat sub-woongebiede, bv. Lyttelton Manor en Die Hoewes.
Die voorstad is vernoem na Alfred Lyttelton.
Sien ook NG gemeente Lyttelton Gereformeerde kerk Lyttelton Johan de Ridder
Geografiese ligging
Verwysings
Kategorie:Centurion Kategorie:Voorstede van Pretoria