duimnael|CityPoint
CityPoint (voorheen bekend as Britannic House en Britannic-toring) is 'n wolkekrabber wat in 1967 in Londen voltooi is. Die gebou het 'n hoogte van 127 meter en 36 verdiepings.
Fotogalery
Eksterne skakels
Kategorie:Wolkekrabbers in Londen