__NOTOC__
Die gewone paradysvink (Vidua paradisaea) is 'n wydverspreide standvoël in die bosveldgebiede van oostelike Afrika. In suidelike Afrika word dit aangetref in Noordwes, KwaZulu-Natal, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Zimbabwe, Mosambiek, Botswana (behalwe die suidweste) en noordwes Namibië. Die spesie is 'n nesparasiet.
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin