Die Guinasmeer is die grootste van Namibië se twee natuurlike mere. Die ander is die Otjikotomeer. Die meer is 'n ingevalle sinkgat wat 120 m in deursnee en meer as 'n 100 m diep is. Die Otjikoto-kurper (vis) is endemies aan die meer. Daar is onbevestigde bewerings dat die twee mere ondergronds verbind mag wees.

Verwysings

Kategorie:Mere in Namibië