Die Brama australis is 'n vis wat voorkom in die gematige waters van die Suidelike oseaan. In Engels staan die vis bekend as die Southern rays bream.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Brama-australis.html http://eol.org/pages/208637/overview

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Kategorie:Beenvisse Kategorie:Chileense kookkuns Kategorie:Kultuur in Chili