Wuhu (Chinees: 芜湖) is 'n stad in die Chinese provinsie Anhui met 'n bevolking van 3 842 100 in 2010. Die stad is in die ooste van China, 95 kilometer suidwes van Nanjing aan die Yangtze geleë.

Wuhu grens in die suidooste aan Xuancheng, in die suidweste aan Chitsjou en Tongling, in die noordweste aan Hefei en in die noordooste aan Ma'ansjan.

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China