Die Swartkoningvis (Caranx lugubris) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika van Mosambiek tot by Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as die Black kingfish of Black jack.
Voorkom duimnael|links|'n Swartkoningvis
Die vis se kop en vinne is grys tot swart en daar is 'n donker kol aan die boonste kant van die kieuedeksel (operkulum).
Habitat duimnael|links|Swartkoningvis swem oor 'n koraalrif
Die vis leef in helder water van 25–100 m diep aflandig.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Eksterne skakel Caranx lugubris op FishBase.
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Kategorie:Beenvisse