Daqing (Chinees: 大庆) is 'n stad in die Chinese provinsie Heilongjiang met 'n bevolking van 2 904 532 in 2010. Die stad is in die noordooste van China, oos van die grens tot Mongolië, suid en wes van die grens tot Rusland en noord van die grens tot Noord-Korea geleë. Die naam Daqing beteken "groot viering". Die stad staan as die oliehoofstad van China bekend en het sedert die ontdekking daarvan in 1959 'n groot ekonomiese groei ervaar.
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China