Huai'an (Chinees: 淮安) is 'n stad in die Chinese provinsie Hubei met 'n bevolking van 4 799 889 in 2010. Die stad is in die ooste van China naby die kus van die Oos-Chinese See geleë.

Huai'an grens in die noorde aan Lianyungang en Suqian, in die noordooste aan Yancheng, in die suidooste aan Yangtsjou en in die suidweste aan Nanjing en Chutsjou.

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China