Die Bongolodam is geleë in die Komanirivier by Komani (voorheen Queenstown) in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Hierdie dam is reeds in 1908 geopen. Die wal is 24 m hoog en die bakmaat van die dam is 7 015 000 m3. Huishoudelike en industriële water word aan Komani voorsien.

Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika

Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap