Die Komanirivier is 'n kort rivier en deel van die Groot-Keirivier stelsel naby Komani (voorheen Queenstown) in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Die rivier ontspring noord van Komani, vloei saam met die Klaas Smitsrivier 5 km suid van die dorp en dan in die Swart-Keirivier in.Mizimbuvu to Keiskamma WMA 12 Die Bongolodam is in die rivier.

Verwysings

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap