duimnael|links|'n Paar van Sol-Tech se studente op die trap voor die kampusgebou in Kloofsig.

Kloofsig is 'n voorstad in die suide van Pretoria, Suid-Afrika. Kloofsig is geleë tussen Lyttelton, Monument Park uitbreiding 2 en die Fonteinedal.

Die voorstad se naam is afkomstig van die kleinerige kloof waardeur 'n mens ry, langs die Fonteinedal op pad na Lyttelton en Irene in die suide.

Verwysings

kategorie:Voorstede van Pretoria Kategorie:Centurion