Ulm 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Baden-Württemberg Koördinate Stigting (eerste verwysing) 22 Julie 854 Stadstatus 1274 Oppervlakte: - Totaal 118,7 vk km Hoogte bo seevlak 478 m Bevolking: - Totaal (31 Desember 2011) 123 672 - Bevolkingsdigtheid 1042/vk km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Gunter Czisch (CDU) Amptelike Webwerf ulm.de
Ulm is 'n stad in Baden-Württemberg in die suide van Duitsland, met 'n bevolking van 123 672 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 118,7 km². Ulm is veral bekend vir die Ulm Minster, op 'n hoogte van 161,53 meter die hoogste kerktoring ter wêreld. Die stad het een van die oudste burgerlike grondwette van Duitsland wat uit die jaar 1641 dateer.
Die eerste historiese verwysing na Ulm dateer uit die jaar 854, tussen 1802 en 1810 het dit deel uitgemaak van Beiere. Die gebied regs van die Donau vorm nou die stad Nieu-Ulm. Ulm is ook bekend as geboorteplek van Albert Einstein (1879-1955).
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Baden-Württemberg