Würzburg 280px Kaart Wapen 170px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Deelstaat 20px Beiere Koördinate Stigting 1 Mei 704 (eerste verwysing) Stadstatus Oppervlakte: - Totaal 87,6 vk km Hoogte bo seevlak 177 m Bevolking: - Totaal (31 Desember 2011) 133 808 - Bevolkingsdigtheid 1527/vk km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Georg Rosenthal (SPD) Amptelike Webwerf wuerzburg.de
duimnael|links|Die Marienberg in Würzburg.
Würzburg (Mainfrankies: Wötzburch) is die vyfde grootste stad in Beiere ná die hoofstad München, Neurenberg, Augsburg en Regensburg in die suide van Duitsland, met 'n bevolking van 133 808 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 87,6 km². Die stad is 120 kilometer suidwes van Frankfurt am Main, 115 kilometer nordwes van Neurenburg, 140 kilometer noordoos van Stuttgart en 180 kilometer noordoos van Mannheim geleë. Würzburg is veral bekend vir die Residensie, wat sedert 1981 'n Unesco-Wêrelderfenisgebied is.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Beiere